Xenofobie: ‘Isolasie bedreig SA’ ná Zuma se rede

Publication Date: 
29 April 2015
Publication Language: 
South-African
Appearing in: 
Netwerk 24
Abstract: 

Pres. Jacob Zuma se kritiek op ander Afrika-lande Maandag en die planne vir strenger grensbeheer dreig om Suid-Afrika weer te isoleer. Die land kan dit nie bekostig nie, het dr. Christopher Nshimbi, ’n arbeidsmigrasie-navorser aan die Universiteit van Pretoria se sentrum vir die studie van regeringsinnovasie, Dinsdag gesê.

Project: